2011 Table Grape Information Days - Presentations
Hier kan u die 2011 Tafeldruifdae se lesing opsommings aflaai. Let daarop dat sommige van die lêers redelik groot is [sien die Mb tussen hakies], alhoewel dit in pdf-formaat is.
-
Gebruik van Protone - Toedieningsriglyne en kritiese faktore [3.5 Mb] - Schalk Reynolds
-
Nuutste oor verpakkingsmateriale en na-oeskwaliteit [9.4 Mb] - Dawie Moelich
-
Verkoeling en na-oes kwaliteit van druiwe [10.3 Mb] - Dawie Moelich
-
Pak in die Wingerd - hoe lyk die somme? [5 Mb] - Janneman van Zyl
-
A global outlook for South African grapes [1.4 Mb] - SATI
-
Improve Table Grape Quality [6.8 Mb] - Alain Deloire
-
Verbruining van wit tafeldruiwe [14.7 Mb] - Johan Fourie (Experico)
-
Navorsingsresultate aangaande gebruik van Ethepon [1 Mb] - Johan Fourie (Experico)
-
Magarode-beheer in Kakamas [2 Mb] - André de Klerk
-
Witroesbeheer in wingerd [2.6 Mb] - Petrie de Kock
-
False-codlingmoth control in vineyards and orchards [4.86 Mb] - Tom Blomefield

